
Org van der Wath en Lisa Verster het ’n heerlike gesprek gehad op Helderberg FM oor die groot uitdaging van stunting en die ongelooflike impak wat die StartWell Stigting elke dag maak in die lewens van kleintjies.
Luister na hierdie inspirerende onderhoud vol hoop, stories en toekomsdrome!