Org van der Wath praat met Martelize Brink op RSG oor dwerggroei, wat sowat 2 miljoen Suid-Afrikaanse kinders onder vyf raak. Die StartWell-stigting is ‘n nie-regergeringsorganisasie wat die uitdaging aanpak met ‘n voedsame gereg wat kinders in verskeie voedingskemas ondersteun. Jy maak dit aan soos pap.
Luister na hierdie inspirerende onderhoud vol hoop, stories en toekomsdrome!